Subklas van | lyrico-musical work |
---|---|
Instrumentation | stem |
Hutsmerk | song |
Kanonieke voorbeeld | Wuthering Heights, Poovukkul |
Het lys | list of lists of songs |
'n Lied of liedjie is 'n stuk musiek wat geskryf is om deur die menslike stem gesing te word. Die geskrewe woorde wat vir 'n stuk musiek geskep is of waarvoor die musiek geskep is, word lirieke genoem.